Find answers, ask questions, and connect with our community.
Achieving environmental sustainability is not a competition of expertise but rather a shared community effort.
Let’s help each other out!

Laerskool Eureka

School
Rating:
  • 1969. Dit is die jaar toe die eerste twee stene opmekaar gesit is om ‘n begin te maak aan ‘n merkwaardige skool, Laerskool Hadisonpark. Ja, die skool is eers op die 11de September 1971 hernoem na Laerskool Eureka. Die skool se deure het amptelik geopen in Januarie 1971. Mnr Louis Pienaar was die eerste skoolhoof en het met groot trots die skool geopen met ‘n leerdertal van 186 leerders en 5 onderwysers.

    Contact Details

    Nigel londt 087 310 5310
    Email admin@eurekalaerskool.co.za

    Focus Areas

WhatsAppIcon